Die jongste data van die Sentrale Energiefonds (CEF) dui aan dat die volgende styging in brandstofpryse (gegrond op onderverhalings) op Woensdag, 6 Julie, verwag kan word:
???? 95-oktaan-petrol: Styg met R2,03 per liter;
???? 93-oktaan-petrol: Styg met R1,86 per liter;
???? 0,05%-swael-diesel: Styg met R1,05 per liter;
???? 0,005%-swael-diesel: Styg met R1,04 per liter;
???? Paraffien: Styg met R1,33 per liter.
Die bogenoemde data is op 9 Junie 2022 geneem.
Hierdie is egter slegs ‘n aanduiding van hoe brandstofpryse sou styg, sou dit vandag vasgestel word.
Klik hier om meer te lees.