Jy kan nou al ses volumes van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se verslae op een plek aflaai.
Die inhoud wat in volume 5 en 6 van die verslag gedek word:
Volume 5:
???? Deel 1: Staatsveiligheidsagentskap (SVA) en misdaadintelligensie (MI);
???? Deel 2: SAUK, Waterkloof-landing deur die Guptas en Prasa.
Volume 6:
???? Deel 1: Vrede-suiwelprojek en die sluiting van die Guptas se bankrekeninge;
???? Deel 2: Staatskaping, Ramaphosa se rol in die ANC en sy getuienis, sowel as parlementêre oorsig.
Laai dit hier af: https://bit.ly/Staatskapingsverslae