Ronald Lamola, die minister van justisie en korrektiewe dienste, sê hy is geskok oor die sinnelose koelbloedige moord op twee amptenare van Boksburg.
Die twee amptenare is doodgeskiet terwyl hulle besig was om iemand op te spoor wat gevlug het.
Verklaring