Die jongste data van die Sentrale Energiefonds (CEF) dui aan dat die volgende daling in brandstofpryse (gegrond op oorverhalings) op Woensdag, 3 Augustus, verwag kan word:
- 95-oktaan-petrol: Daal met 23c per liter;
- 93-oktaan-petrol: Daal met 33c per liter;
- 0,05%-swael-diesel: Daal met 17c per liter; en
- 0,005%-swael-diesel: Daal met 19c per liter,
Die bogenoemde data is op Donderdag, 14 Julie 2022, geneem.
Die 75c brandstofheffing, wat bygereken moet word, is reeds ingesluit.
Hierdie is egter slegs ‘n aanduiding van hoe brandstofpryse sou styg, sou dit vandag vasgestel word.
Lees meer:
Daily-14-07-2022