Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het pas bevestig dat hy vanmiddag ’n gedetaileerde opdatering oor hoëprofiel-uitlewering en MLA-aangeleenthede sal verskaf.
AfriNuus verneem dat die inligtingsessie op die Gupta’s se uitlewering sal fokus.
Die inligtingsessie sal om 15h00 plaasvind.
Volg AfriNuus vir die regstreekse dekking.
Media-Update-on-High-Profile-Extradition-and-Mutual-Legal-Assistance-Matters