Beeldmateriaal van ’n man wat op ’n bus buite Durban dans, is wyd op sosiale media gedeel.
AfriNuus het uitgereik na die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in KwaZulu-Natal vir meer inligting.
Indien jy meer inligting oor die voorval het, deel dit gerus met ons.