Vanmiddag om 17:05 speel die Springbokke teen Nieu-Seeland in die Castle-rugbykampioenskap op Emirates Airline Park (Ellispark).
Jy kan dit regstreeks op SuperSport (DStv kanaal 201) of 211 volg.
Jy kan ook die puntetelling op AfriNuus se Telegramblad dophou.

Hier is die spanne:
Suid-Afrika ????????
- 15 Damian Willemse
- 14 Jesse Kriel
- 13 Lukhanyo Am
- 12 Damian de Allende
- 11 Makazole Mapimpi
- 10 Handre Pollard
- 9 Jaden Hendrikse
- 8 Duane Vermeulen
- 7 Pieter-Steph du Toit
- 6 Siya Kolisi (Kaptein)
- 5 Lood de Jager
- 4 Eben Etzebeth
- 3 Frans Malherbe
- 2 Joseph Dweba
- 1 Ox Nche
Plaasvervangers:
- 16 Malcolm Marx
- 17 Steven Kitshoff
- 18 Vincent Koch
- 19 Franco Mostert
- 20 Jasper Wiese
- 21 Kwagga Smith
- 22 Hershel Jantjies
- 23 Willie le Roux
All Blacks ????????
- 15 Jordie Barrett
- 14 Will Jordan
- 13 Rieko Ioane
- 12 David Havili
- 11 Caleb Clarke
- 10 Richie Mo’unga
- 9 Aaron Smith
- 8 Ardie Savea
- 7 Sam Cane (Kaptein)
- 6 Shannon Frizell
- 5 Scott Barrett
- 4 Sam Whitelock
- 3 Tyrel Lomax
- 2 Samisoni Taukei’aho
- 1 Ethan de Groot
Plaasvervangers:
- 16 Codie Taylor
- 17 George Bower
- 18 Fletcher Newell
- 19 Tupou Vaa’i
- 20 Akira Ioane
- 21 Finlay Christie
- 22 Beauden Barrett
- 23 Quinn Tupaea
Agter watter span staan jy?