Nieu-Seeland het Suid-Afrika vandag in die Castle-rugbykampioenskap-toets op Ellispark in Johannesburg met 12 punte gewen.
Dit volg nadat die Springbokke (26) verlede week die All Blacks (10) in Mbombela gewen het.
Hier is die eindtelling:
???????? : 23
???????? : 35
Loer gerus na foto’s hieronder: