Terwyl geen beurtkrag beplan word nie, het Eskom die publiek gewaarsku dat die opwekkingstelsel beperk bly en fase 2-beurtkrag moontlik vanaand en tydens die aandspitse (van 16:00 tot 24:00) oor die naweek op kort kennisgewing geïmplementeer kan word.