Die Mooirivier Beskerming-reaksiediens en ER24-nooddienste het Saterdagmiddag om 11:17 gereageer op ‘n toneel in Potchefstroom waar ’n fietsryer met sy fiets deur ’n glasdeur by ’n Atlantic Oil-vulstasie gery het.
Die pasiënt is met matige beserings na die hospitaal vervoer.
Meer inligting word nog vasgestel.
