Liz Truss (47), die Britse minister van buitelandse sake, is Maandag aangewys as die nuwe premier van Brittanje en dus Boris Johnson se opvolger.
Lizz Truss en Rishi Sunak het as kandidate vir dié posisie meegeding.
Truss het 57,4% van die stemme ontvang. Terwyl Truss 81 326 geldige stemme ontvang het, het Sunak 60 388 geldige stemme ontvang.
Dié inligting is pas onthul ná die stemming van die Konserwatiewe Party oor hul leier. Die nuwe premier sal Woensdag deur koningin Elizabeth ingesweer word.
Volg die regstreekse uitsending hier: