Die hoër fases van beurtkrag wat tans ingestel word, veroorsaak dat selfoongebruikers landwyd vir lang periodes sonder enige sein bly. Selfoongebruikers het hul woede teen mobiele diensverskaffers tot sosialemediaplatforms geneem.
Landsburgers is tans meer as 9 ure per dag sonder krag, weens fase 5-beurtkrag wat ingestel word.
Mobiele diensverskaffers het in verskeie verklarings gesê dat selfoontorings netwerkonderbrekings veroorsaak, sowel as die diefstal van batterye by selfoontorings.
Raak beurtkrag jou sein? Neem gerus deel aan ons peiling hieronder:
[yop_poll id=”1″]
[yop_poll id=”2″]
[yop_poll id=”3″]
[yop_poll id=”4″]
[yop_poll id=”5″]
[yop_poll id=”6″]
[yop_poll id=”7″]
[yop_poll id=”8″]
2 opmerkings
TRAGEDIE veral vir pensioenarisse!!! ????
ONS IS GATVOL VIR LOADSHEDING