’n Tweede ontsnapte gevangene uit die Waainek-tronk is weer in hegtenis geneem.
Simba Masinge en Bennet Kwarrie is twee van sewe gevangenes wat vandeesweek uit die Oos-Kaapse tronk ontsnap het. Hulle is albei in hegtenis geneem.
Bennet Kwarrie is in hegtenis geneem nadat hy deur ‘n vragmotor raakgery is.