Die jongste middelmaand-data van die Sentrale Energiefonds (CEF) dui aan dat die volgende styging in brandstofpryse (gegrond op onderverhalings) op Woensdag, 2 November, verwag kan word:
- 95-oktaan-petrol: Styg met 48c per liter;
- 93-oktaan-petrol: Styg met 48c per liter;
- 0,05%-swael-diesel: Styg met R1,61 per liter;
- 0,005%-swael-diesel: Styg met R1,64 per liter; en
- Paraffien: Styg met 78c per liter.
Die bogenoemde data is op Vrydag 21 Oktober vasgestel.
Die bogenoemde data is slegs ’n aanduiding van hoe brandstofpryse sou daal, indien dit vandag vasgestel word.
ReseGo_21-10-2022