’n Video is wyd op sosiale media versprei van ’n juffrou, mev. Dee Bullock, van Pretoria High School for Girls wat die “Salary salary”-uitdaging ten aanskoue van leerders doen.
Die onderwyseres dans op die treffer “Salary salary” van Robot Boii.
Die video is meer as 7 miljoen keer op TikTok gekyk.
Wat dink jy van die danspassies?