Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Maandag gedurende ’n mediakonferensie bevestig dat die besluit of e-tolgelde geskrap sal word, Woensdag bekend gemaak sal word.
Terwyl Suid-Afrika vandeesweek op die lot van e-tol wag, is die hoop dat die omstrede stelsel geskrap sal word.
Enoch Godongwana, minister van finansies, sal Woensdag die lot van die e-tolstelsel bevestig wanneer hy die mediumtermynbegroting in die parlement ter tafel lê.
Hou AfriNUUS dop vir meer hieroor.