Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het vandag ’n 80%-kans op buie en donderbuie oor die meeste dele van KwaZulu-Natal voorspel.
Die weerstoestande wat na verwagting gedurende die naweek sal voortduur, kan tot plaaslike oorstromings lei.
Waarskuwing