‘n Tiener van die Grove End-area in KwaZulu-Natal beweer dat sy sedert middel 2022 deur haar oupa verkrag is.
Die tiener het haar ma vandag daarvan vertel, waarna die gemeenskap tot aksie oorgegaan en die oupa aangekeer het. Hierna het hulle KZN VIP Sekuriteit gekontak.