‘n Tehuis in Des Moines, Iowa, is met $10 000 beboet nadat die tehuis glo ‘n “hygende vrou” in ‘n lyksak na ‘n begrafnisondernemer gestuur het.
Die Iowadepartement van inspeksie en appèl het in ‘n verslag gesê die 66-jarige vrou is op 3 Januarie by die Glen Oaks Alzheimer-sorgsentrum dood verklaar.