“Dit is verby met Eskom vir my,” sê André de Ruyter

André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, sê hy sal dit onder geen omstandighede oorweeg om sy kontrak by die kragvoorsiener te verleng nie, selfs al word iemand bekwaam as minister van elektrisiteit aangestel. Só het de Ruyter vertel in ’n onderhoud met die 702-radiostasie oor sy pos wat hy in Maart agterlaat. “Dit is … Lees verder “Dit is verby met Eskom vir my,” sê André de Ruyter