PAS BEKEND | Twee gewond ná skietery buite ‘n kleuterskool in Bedfordview

Mavela Masondo, provinsiale polisiewoorvoerder, het aan AfriNUUS bevestig dat twee mense – ‘n man en ‘n vrou – vanoggend buite ‘n kleuterskool in Bedfordview geskiet is. Die man, wat die bestuurder en die vrou se lyfwag was, is glo in die bolyf getref toe ‘n gewapende man losgebrand het. Die vrou is ook gewond. Die … Lees verder PAS BEKEND | Twee gewond ná skietery buite ‘n kleuterskool in Bedfordview