DA dien PAIA-versoek in vir inligting oor die “hoëvlak-politikus” agter Eskom-korrupsie

Die Demokratiese Alliansie (DA) het Woensdag ’n dringende versoek aan die Eskom-bestuur ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) opgestel en ingedien. “Die doel van hierdie versoek is om alle inligting en bewyse tot Eskom se beskikking te bekom rakende die beweerde ANC-baasbrein agter die sistemiese korrupsie wat ons land se … Lees verder DA dien PAIA-versoek in vir inligting oor die “hoëvlak-politikus” agter Eskom-korrupsie