André de Ruyter groet die kragreus met onmiddellike effek ná skokkende onderhoud

André de Ruyter, uittredende uitvoerende hoof van Eskom, sal die kragreus met onmiddellike effek verlaat. Dit is pas deur die kragvoorsiener bevestig. “Na ’n spesiale raadsvergadering op 22 Februarie 2023, het die Eskom-direksie en die groep se uitvoerende hoof Andé de Ruyter 'n onderlinge ooreenkoms bereik om sy kennistydperk tot 28 Februarie 2023 te verkort,” … Lees verder André de Ruyter groet die kragreus met onmiddellike effek ná skokkende onderhoud