Die vragmotorbestuurder Sithulile Siyabonga Nhlanhlayethu Zulu (22) het Woensdag in die Durbanse landdroshof verskyn in verband met die botsing, waarin meer as 44 voertuie betrokke was, wat Maandagoggend om 08:00 op die M41 in Umhlanga plaasgevind het.
Zulu is aangekla van roekelose en nalatige bestuur en versuim om die pligte van ’n bestuurder na te kom ná ’n ongeluk.
Daar word beweer dat Zulu van die ongelukstoneel gevlug het na die ongeluk.
Die saak is tot 15 Maart uitgestel vir ’n formele borgtogaansoek.
Hy het homself Maandagaand aan die polisie oorgegee.
Lees ook:
UMHLANGA ACCIDENT TRUCK DRIVER APPEARS IN COURT
Truck driver, Sithulile Siyabonga Nhlanhlayethu Zulu (22) appeared in the Durban Magistrates’ Court today in connection with the multi-vehicle accident that occurred on Monday 06 March 2023 on the M41 (east-bound) highway near Umhlanga.
Zulu is charged with reckless and negligent driving and failure to comply with the duties of a driver following an accident.
The matter was remanded to 15 March 2023 for bail information.