Saak uitgestel teen vragmotorbestuurder in verband met die veelvuldige voertuigbotsing Maandag

Die vragmotorbestuurder Sithulile Siyabonga Nhlanhlayethu Zulu (22) het Woensdag in die Durbanse landdroshof verskyn in verband met die botsing, waarin meer as 44 voertuie betrokke was, wat Maandagoggend om 08:00 op die M41 in Umhlanga plaasgevind het. Zulu is aangekla van roekelose en nalatige bestuur en versuim om die pligte van ’n bestuurder na te … Lees verder Saak uitgestel teen vragmotorbestuurder in verband met die veelvuldige voertuigbotsing Maandag