Junior gimnas Tricha Richards (13), wat by Rhythmia Gimnastiekklub oefen, het geskiedenis gemaak deur die eerste atleet van die Noord-Kaap provinsie te word wat vir die Junior Ritmiese Gimnastiek Wêreldkampioenskappe kwalifiseer.
Klik hier om die volledige berig te lees.