Isabel Smith (16), ‘n leerder van Hoërskool Middelburg in Mpumalanga, is Dinsdagaand dood in haar kamer aangetref.
Volgens Middelburg Observer het Smith se stiefma, Angelique, met hartseer gesê dat Isabel vir hulle ’n briefie gelos het om te sê hoe lief sy vir almal is en dat hulle nie kwaad moet wees vir haar nie.
Die skool het die volgende plasing op Facebook gedeel:
