Nog geen teken van Amerikaanse vrou wat in Kaapstad verdwyn nie

OPDATERING: Julie Goodness is vroeër vandag veilig gevind en met familie en vriende herenig. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het dié nuus aan AfriNUUS bevestig. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het bevestig dat die Kaapstad Sentraal SAPD ’n saak ondersoek nadat Julie Goodness (38) as vermis aangemeld is. “’n Multi-dissiplinêre soektog is begin … Lees verder Nog geen teken van Amerikaanse vrou wat in Kaapstad verdwyn nie