President Cyril Ramaphosa en oudpresident Jacob Zuma is in die hof oor die voormalige staatshoof se private vervolging.
Dit is in verband met die eise teen staatsadvokaat Billy Downer en News24-joernalis Karyn Maughan.
In Januarie het die Johannesburgse hooggeregshof Ramaphosa 'n tussentydse interdik toegestaan wat die verrigtinge staak. Dit is hangende 'n aansoek wat Woensdag vir 'n finale interdik ter verhoor gestel word.
VOLG DIT HIER: