Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Skrywer: FiND iT Nuus
Altesaam 38 kinders is gedood en agt is kritiek gewond. Lees meer hier.
Die prys van 95 loodvrye petrol sal met 4 sent per liter daal en 93 loodvrye petrol sal 13 sent per liter minder kos. Lees meer hier.
Die burgemeester het gesê 38 skoolkinders, een wag en twee lede van die gemeenskap is oorlede. Lees meer hier.
’n Bejaarde vrou (71) en drie kinders, ouderdomme 3, 8 en 10, is oorlede en ’n vrou (22) is in die hospitaal. Lees meer hier.
Die dodetal verbind aan die Kenia-kultus waar mense aangemoedig is om hulself van die honger te laat sterf “om Jesus te ontmoet” het tot minstens 318 gestyg, met meer as 600 mense wat steeds vermis word. Lees meer hier.
Met aankoms is vasgestel dat die man onder die suikerriet, wat ongeveer sewe ton weeg, vasgedruk is. Lees meer.
Riana Diedericks, ‘n wiskunde-onderwyseres, sedert 2008 verbonde aan Hoërskool Montana in Pretoria, is oorlede. Lees meer.
‘n Beweerde dronkbestuurder het Woensdagmiddag 14 Junie 2023 ‘n ongeluk in Muniredy-pad in Northdale, KwaZulu-Natal gemaak en van die toneel gevlug terwyl drie kinders nog in die voertuigwrak was. Lees meer.
Ankia Strydom en Adriaan Strydom, haar seun, van Selection Park het Vrydag 9 Junie 2023 omstreeks 05:30 tydens ‘n spiking-insident op die hoek van Vaal-rylaan en East Geduldstraat in Pietersfield, Springs skietwonde opgedoen. Lees meer.
Vier vriende se lewens is Saterdag in ‘n tromp-op botsing in Beyers Naudé-rylaan in Johannesburg in die vroeë nagtelike ure kortgeknip. Lees meer.