Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Gesondheid
Die Charlotte Maxeke-hospitaal(Foto bron: City Press) Meer as 50 elektiewe operasies is by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal gekanselleer omdat…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het vanaf 1 Junie 2023 ’n aksynsbelasting van R2,90 per milliliter op damprookprodukte (vaping) ingestel, wat…
PAS BEKEND | Die parlement aanvaar omstrede NGV-wetsontwerp wat mettertyd mediese skemas sal vervang
Die Nasionale Vergadering (NV) het die omstrede Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aanvaar wat die weg baan vir ’n universele…
Die regter het meer as ’n jaar geneem om te beslis in die “dringende aansoek”, wat Clicks nou verhoed om…
Volgens die departement van gesondheid in Mpumalanga se 4de kwartaalverslag van 2022/23 het hulle meer stukkende ambulanse as werkendes. Die…
Die Nasionale Departement van Gesondheid het bevestig dat die cholera-dodetal tot 31 gestyg het. Gauteng het 29 sterftes aangeteken, terwyl…
Erns Kleynhans, VF Plus-LPW in Noordwes, sê geld word verkwis op die naamsveranderinge van vyf hospitale in die Noordwes, terwyl…
Die DA in Limpopo het die Pretoriase hooggeregshof se beslissing verwelkom, waar Phophi Ramathuba, LUR vir Gesondheid, gepoog het om…
Op 2 Junie 2023 het die Ministerie van Gesondheid van Tanzanië die einde van sy eerste gedokumenteerde uitbraak van Marburg-virussiekte…
Minister van Gesondheid, Joe Phaala, het bevestig dat 11 nuwe Cholera-infeksies deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) binne…