Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Internasionaal
Wladimir Poetin, president van Rusland, het Volodymyr Zelensky, president van die Oekraïne, Donderdag gewaarsku dat hy Moskou se voorwaardes vinnig moet aanvaar of homself vir die ergste staal.
Angola se voormalige president, Jose Eduardo dos Santos (79), wat Afrika se tweede grootste olieprodusent vir byna vier dekades regeer…
Japan se nasionale TV-nuusdiens NHK berig dat die land se voormalige premier, Shinzo Abe (67), inmekaargesak het nadat hy ’n…
Die Britse premier, Boris Johnson, het pas bedank as die leier van die Konserwatiewe Party. Hy sê hy sal binne…
Boris Johnson, premier van Brittanje, het bevestig dat hy vandag as leier van die Konserwatiewe Party sal bedank. Hy sal…
BBC berig dat ses mense doodgeskiet is tydens ‘n Onafhanklikheidsdag-parade naby Chicago in die VSA. Die 4 Julie-vieringe in Highland…
Minstens 77 mense is Saterdag deur polisieowerhede uit ‘n kerk in Nigerië gered – insluitend 23 kinders – nadat ’n…
‘n Man, wat per ongeluk 286 keer sy salaris deur sy werkgewer betaal is, het spoorloos verdwyn nadat hy die…
Produksie by die wêreld se grootste sjokoladefabriek is gestaak, nadat salmonella-bakterieë ontdek is. Die Wieze-aanleg verskaf sjokoladeprodukte aan internasionale kliënte,…
Die 55-jarige R&B-ster, R. Kelly is tot 30 jaar vir sekshandel en rampokkery gevonnis.