Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Skole
“Om die jeug te ondersteun en te laat groei in die Bybel, is een van die suiwerste vorme van naasteliefde, iets waarna elkeen van ons kan streef.” Só sê dr. Hennie Schmidt wat die Rapportryerbeweging (RRB) se jaarlikse nasionale Bybelvasvrakompetisie oorsien.
LUR vir Opvoeding in KZN, Mbali Frazer(Foto bron: News24) Benewens die sluiting van byna 1 000 nie-lewensvatbare skole, besnoei die…
“Dit is nie altyd moontlik om die voorgeskrewe maaltyd op die leerders se borde te sit nie,” sê die skoolhoof.…
Die LUR vir die departement van onderwys in Limpopo, Mavhungu Lerule-Ramakhanya, sê die departement is hartseer oor die ontydige dood…
SABC News berig dat twee onderwysers van Bonkolo Senior Sekondêre Skool in Dutywa in die Oos-Kaap op voorlopige skorsing deur…
Jane Sithole, DA-woordvoerder oor onderwys, het gesê die Mpumalanga-departement van onderwys is te blameer vir die plafon wat bo-op leerders…
Die misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal van 2022/23 wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vrygestel is, het aan die lig…
300 inwoners van plakkershutte in Oos-Londen sê hulle sal nie trek tensy dit iewers is met water, elektrisiteit en toilette…
’n Graad 4-leerder van Laerskool Booysens is dood en twee ander leerders is in die hospitaal opgeneem ná ’n ongeluk…
Die Departement van Basiese Onderwys moet verantwoordelikheid aanvaar vir “vernietigende” geletterdheidsyfers, sê opposisiepartye en die burgerlike samelewing. Deur Liezl Human…