Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Vermaak
Die tonele wat Sondagoggend in Jagersfontein afgespeel het, toe swaar mynslik deur huise, oor paaie en groot weivelde gespoel het,…
Succession, The White Lotus en Ted Lasso wen almal toekennings by die 74ste Emmy-toekenningsgeleentheid. Hier is die volledige lys van…
Noko Masipa, lid van die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het ’n video gedeel wat op sosiale…
’n Video is wyd op sosiale media versprei van tonne sitrusvrugte wat weggegooi is op ’n stortingsterrein in die Oos-Kaap.…
Die Suid-Afrikaanse musikant Master KG (26) het twee jaar gelede wêreldwyd opslae gemaak met mense wat deelgeneem het aan ’n…
Phophi Ramathuba, Limpopo se LUR vir gesondheid, slaan vure dood ná sy glo botweg vir ’n Zimbabwiese burger met ’n…
Die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word van 1 tot 9 April 2023 op Oudtshoorn aangebied en programvoorstelle vir…
Dis ’n eerste vir kykNET én ’n eerste vir die wêreld! Aanhangers van die Real Housewives-formaat kan nou uiteindelik uitsien…
Mej. Suid-Afrika is pas aangewys. Baie geluk aan Ndavi Nokeri. Die top-3-finaliste in vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie is: 1️⃣ Ndavi…
DStv het by navraag van AfriNuus bevestig dat dit nog nie duidelik is of die eMedia-kanale, wat e.tv se eMovies,…