Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Vervoer
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Maandag gedurende ’n mediakonferensie bevestig dat die besluit of e-tolgelde geskrap sal word, Woensdag…
Fikile Mbalula, minister van vervoer, sal om 10:00 meer inligting bekendmaak oor die vordering van ondersoeke deur die Spesiale Ondersoekeenheid…
Kirby Gordon, hoofbemarkingsbeampte by FlySafair, voorspel dat plaaslike vlugpryse teen Februarie 2023 tot meer bekende vlakke sal daal. Dit na…
Die enigste masjien in Suid-Afrika wat bestuurslisensiekaarte druk, is weer stukkend. Die masjien het na bewering weens beurtkrag onklaar geraak. …
Ofentse Mokae, DA-woordvoerder oor vervoer, veiligheid en skakeling in die Noord-Kaap, doen ’n beroep op die Noord-Kaapse departement van vervoer,…
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) het Maandag ’n lugvaartkennisgewing (Notam) uitgereik sodat vlieëniers hul vlugte kan beplan voordat hulle opstyg.…
Ricardo Mackenzie, DA-woordvoerder oor vervoer en openbare werke, het in ’n verklaring gesê dat die DA in die Wes-Kaap die…
Dr. Imran Keeka, DA-woordvoerder oor onderwys in KwaZulu-Natal (KZN), het bevestig dat die politieke party vandag die toneel van verlede…
Die Kabinet het aangekondig dat die huidige rybewyskaarte vervang sal word met een wat veiliger ontwerpskenmerke het. Die huidige rybewyskaartstelsel…
Emer-G-Med paramedici het vroeër vanmiddag gereageer op die toneel van ’n ernstige motorvoertuigbotsing op die N4-hoofweg, tussen Malelane en Komatipoort,…