AfriNUUS verskaf nuus gratis aan sy intekenare, en ons doen ons bes om jou nie met algemene Google-advertensies en ’n betaalmuur te verveel nie.
Ons het, soos enige ander maatskappy, talle uitgawes om die digitale platforms te bedryf – dit sluit onder meer ontwerpkostes, salarisse, kundigheid, elektrisiteit, data en soveel meer in. Ons kan dit egter nie verniet doen nie.
Daarom maak ons nuusspan staat op elke sent wat deur ons getroue ondersteuners en lesers bygedra word, wat uit-en-uit gebruik word om in ons joernalistiek en platform in te ploeg.
Ons is ook besig om donasies te werf om ’n gratis toep (app) te ontwerp, waar lesers, soos jy, die platform kan aflaai en jou daaglikse nuus sonder enige koste kan lees.
Indien dit enigsins moontlik is, vra ons jou om ’n vrywillige finansiële bydrae te maak en te help om jou moedertaal, en nuus daarin, lewendig te hou.
Alle digitale betalings word deur PayFast, die Suid-Afrikaanse betalingsdiens met die land se voorste sekuriteit, hanteer.
Maak gerus ʼn vrywillige bydrae deur enige van die drie betaalmetodes hieronder te kies en help ons om vir jou nuus te bring wat ‘n verskil:
1. Elektroniese oorbetaling:
Indien jy direk in ons bankrekening ’n betaling wil maak, gebruik gerus die volgende bankbesonderhede:
- Naam: AfriNuus
- Bank: First National Bank (FNB)
- Takkode: 250 655
- Rekeningnommer: 6244 5359 153
- Swift-kode: FIRNZAJJXXX
- Verwysing: Donasie (en jou naam)
E-pos: ondersteun@afrinuus.com
2. Webbetaling op Payfast met krediet-, tjek- en debietkaarte:
Jy kan op die skakel hiernaas klik en ‘n veilige betaling deur die platform Payfast maak. Payfast-betalings kan maklik en veilig via krediet-, tjek- en debietkaarte, EFT’s, Zapper, MasterPass en SCode gemaak word.
Jy kan die bedrag aanpas na die bedrag waarmee jy ons kan help. Dis telkens ‘n eenmalig betaling. Verander die bedrag na wat jy kan bekostig en verkies om te betaal en klik dan op die rooi PayNow-skakel wat jou na Payfast se veilige platform sal lei.
Jy is welkom om jou naam anoniem te hou, maar ons sal graag na jou wil uitreik om jou persoonlik vir die bydrae te bedank!