Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Nuushooftrekke
’n Onderwyser van die Primêre Skool Phakamisani in Kwanokuthula, Plettenbergbaai, is skuldig bevind aan wangedrag vir die beweerde seksuele aanranding…
Petrol- en dieselpryse sal Woensdag verhoog word. Só lyk die pryse wat Woensdag inskop: ???? Petrol (beide 93 en 95):…
Die Departement van Gesondheid het aangekondig dat bykomende COVID-19-entstof-aanjaagdosisse beskikbaar is by alle aktiewe inentingsplekke regoor die land met ingang…
Dr. Mpho Phalatse, wat laasweek uitgestem is as die DA-burgemeester van Johannesburg in ‘n mosie van wantroue, het vanoggend bekendgemaak…
Die 56-jarige Daniel Smit het vanoggend in die Klawer-landdroshof verskyn om te hoor hoe ver die waglys vir ’n hospitaalbed…
Die Stad Tshwane het in ’n verklaring bevestig dat die metro kennis geneem het van Eskom se mediaverklaring oor die…
Babas, bejaardes, persone wat met gestremdhede leef, swanger vroue, buitelugwerkers en diegene wat chroniese medikasie gebruik, is die kwesbaarste vir…
Die ontplooiing van 2 700 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) na verskeie kragstasies van Eskom oor drie maande…
Twee buitelandse burgers van onderskeidelik 29 en 34 jaar oud van Tanzanië en Koninkryk van Eswatini is Woensdag, 25 Januarie…
Terwyl die land onder beurtkrag steier, wil Eskom teen 2025 van nog 500 wit mans, wat hoofsaaklik vir onderhoudswerk verantwoordelik…