GOOD-party stel ‘n onafhanklike ondersoeker aan ná bewerings van ‘sekspartytjies, drank en kaalswemmery’

Brett Herron, LP en sekretaris-generaal van GOOD, het in ‘n verklaring bevestig dat dié politieke party van Patricia de Lille se nasionale bestuurskomitee besluit het om ‘n onafhanklike ondersoeker aan te stel om tot die bodem te kom van bewerings rondom wangedrag deur lede wat die party se prestasie in ‘n onlangse tussenverkiesing geknou het. … Lees verder GOOD-party stel ‘n onafhanklike ondersoeker aan ná bewerings van ‘sekspartytjies, drank en kaalswemmery’