US-koshuise gaan groter aantal vrouestudente akkommodeer, bevestig die universiteit

“​Oor die afgelope twee dekades het die persentasie vrouestudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) stadigaan toegeneem tot waar dit tans op sowat 58% van die totale voorgraadse studentepopulasie staan,” sê Martin Viljoen, woordvoerder van die Universiteit Stellenbosch, in ’n verklaring.  “Om vir hierdie toenemende poel vrouestudente voorsiening te maak, gaan die instelling die aantal plekke … Lees verder US-koshuise gaan groter aantal vrouestudente akkommodeer, bevestig die universiteit