Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het in ‘n verklaring versoek dat begunstigdes van maatskaplike toelaes aangemoedig word om alternatiewe betaalmetodes te gebruik om hul toelaes te ontvang.
Jy kan jou Sassa-kaart by winkels soos Pick n Pay, Shoprite, Boxer en U-Save gebruik, asook by OTM’e.
Betalings begin op 4 Julie vir bejaardes, gevolg deur ongeskiktheidstoelaes op 5 Julie en alle ander toelaes wat vanaf 6 Julie betaal word.