Kholeka Gcaleka, die waarnemende Openbare Beskermer (OB), het in ‘n brief aangedui dat haar kantoor adv. Busisiwe Mkwhebane se hofaansoeke wat haar skorsing wil omkeer en die parlement versoek om sy vervolgingsverrigtinge teen haar te staak sal terugtrek.
Adv. Busisiwe Mkhwebane is laasmaand deur pres. Cyril Ramaphosa as OB geskors.