Share Facebook Twitter LinkedIn Pinterest Email Die ANC in KwaZulu-Natal het pas Nomusa Dube-Ncube as die nuwe premier van dié provinsie aangewys. Sy is die eerste vrouepremier van die provinsie. Dit volg nadat Sihle Zikalala Vrydag as premier uitgetree het. Nuushooftrekke