Waarskuwing: Die berig bevat beeldmateriaal wat sommige lesers kan ontstel.
Reuters berig dat minstens 32 mense Saterdagoggend in Gaziantep en Mardin in Turkye dood is toe trokke in twee afsonderlike voorvalle in mediese personeel, brandbestryders en joernaliste vasgery het wat vroeëre ongelukke bygewoon het.
’n Trok het in een voorval beheer verloor en die eerste reageerders en die gewondes op die grond getref.
Jy kan die video hieronder kyk: