Argentinië en Suid-Afrika pak mekaar Saterdag in ’n kragmeting in die Rugbykampioenskap.
Die wedstryd word Saterdag om 17:05 (Suid-Afrikaanse tyd) uitgesaai.
Die wedstryd vind plaas by die Hollywoodbets Kings Park-stadion in Durban.
Hier is die Bokspan wat Argentinië in KwaZulu-Natal sal aanpak:
- 15: Willie le Roux (Toyota Verblitz)
- 14: Canan Moodie (Vodacom Bulle)
- 13: Jesse Kriel (Canon Eagles)
- 12: Damian de Allende (Wild Knights)
- 11: Makazole Mapimpi (Cell C Sharks)
- 10: Frans Steyn (Toyota Cheetahs)
- 9: Jaden Hendrikse (Cell C Sharks)
- 8: Jasper Wiese (Leicester Tigers)
- 7: Pieter-Steph du Toit (Toyota Verblitz)
- 6: Siya Kolisi (kaptein, Cell C Sharks)
- 5: Lood de Jager (Wild Knights)
- 4: Eben Etzebeth (Cell C Sharks)
- 3: Frans Malherbe (DHL Stormers)
- 2: Malcolm Marx (Kubota Spears)
- 1: Steven Kitshoff (DHL Stormers)
Plaasvervangings:
- 16: Bongi Mbonambi (Cell C Sharks)
- 17: Ox Nche (Cell C Sharks)
- 18: Vincent Koch (Wesps)
- 19: Franco Mostert (Honda Heat)
- 20: Duane Vermeulen (Ulster)
- 21: Kwagga Smith (Shizuoka Blue Revs)
- 22: Faf de Klerk (Yokohama Canon Eagles)
- 23: Kurt-Lee Arendse (Vodacom Bulle)
Jy sal die telling regstreeks op ons Telegram-kanaal kan volg: https://t.me/afrinuus