Die rapper Takeoff, die derde lid van die Migos-groep, is dood.
Die 28-jarige rapper, wie se regte naam Kirshnik Khari Ball is, is doodgeskiet by ‘n rolbalbaan in Houston waar hy en Quavo gespeel het.
Takeoff is op die toneel dood verklaar.
Twee ander mense op die perseel is gewond en hospitaal toe geneem terwyl Quavo ongedeerd was.