Die Springbok-span wat hierdie naweek Argentinië sal pak, is aangekondig.
Suid-Afrika speel Saterdag 17 September om 21:10 (Suid-Afrikaanse tyd) in die Rugbykampioenskap teen Argentinië.
Op Saterdag 24 September speel Suid-Afrika om 17:05 (SA-tyd) teen dieselfde span.