Die voormalige Springbok-stut, Lourens Adriaanse, het Maandag sy uittrede uit rugby aangekondig. Die Sharks-stut het ook onthul dat limfoomkanker twee maande gelede by hom gediagnoseer is.
In ’n video-boodskap wat op die Sharks se Facebook-blad geplaas is, erken die 34-jarige dat die afgelope paar maande moeilik was.
Jy kan die video-opname hieronder kyk: