Share Facebook Twitter LinkedIn Pinterest Email Vier kinders en ’n volwassene is beseer in ’n massa-mesaanval in die Franse dorpie, Annecy. Die polisie het gesê die kinders was drie jaar oud en drie van hulle is in kritieke toestand. Lees meer hier.