Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Internasionaal
Spaanse owerhede het Woensdag gesê hulle het beslag gelê op 5,6 ton kokaïen ter waarde van meer as 340 miljoen…
Suid-Korea se aanklaer sê die 78-jarige Squid Game-akteur, O Yeong-su, word daarvan beskuldig dat hy in 2017 ‘n vrou se…
‘n Vyfjarige seuntjie in Australië het oorleef nadat hy deur ‘n 3-meter lange luislang gebyt, verstrengel en in ‘n swembad…
Mense van Afganistan gee hul honger kinders medisyne om hulle te kalmeer – ander het hul dogters se organe verkoop…
NBC News het berig dat ‘n kat op 16 November opgespoor is toe ‘n sak by die JFK-lughawe in New…
Minstens sewe mense is dood nadat ’n gewapende man by ’n Walmart-supermark in Chesapeake, in die Amerikaanse deelstaat Virginia, losgebrand…
Blanca Arellano, ’n 51-jarige Mexikaanse vrou, het na Peru gevlieg om ’n man te ontmoet wat sy op die internet…
Die verdagte wat daarvan beskuldig word dat hy vyf mense Saterdagaand by ’n L.G.B.T.Q.-nagklub in Colorado, VSA, doodgeskiet het, is…
President Cyril Ramaphosa sal vandeesweek ’n staatsbesoek aan die Verenigde Koninkryk en Noord-Ierland van 22 tot 23 November 2022 bring.…
Die voormalige Amerikaanse president Donald Trump se Twitter-rekening verskyn weer. Donald Trump se Twitter-rekening is Saterdag heringestel nadat Elon Musk…