Teken in tot ons nuusbrief
Ontvang die jongste brekende nuusflitse soos dit ontvou met ons gratis nuusbrief!
Browsing: Internasionaal
Die Minister in die Presidensie verantwoordelik vir Staatsveiligheid, Minister Mondli Gungubele, het Woensdag, 9 November 2022, Suid-Afrika se voorneme om…
BBC berig dat Rusland se weermag beveel is om uit die Oekraïense stad Cherson te trek, die enigste streekhoofstad wat…
Een speler het pas ’n miljardêr geword. Die Amerikaanse Powerball-boerpot van $2 miljard (R35 miljard) is Maandag in ’n trekking…
Die gesanksioneerde Russiese oligarg, Alexey Mordashov, se superseiljag, die Nord, sou Woensdag in Kaapstad aankom, maar dit is tans in…
Die Verenigde State van Amerika (VSA) het Maandag sanksies aangekondig teen lede van die Islamitiese Staat (Isis)-terreurgroep wat in Suid-Afrika…
Suid-Afrika het ’n nuwe laagtepunt op die internasionale verhoog bereik, wat die risiko om op ’n gryslys geplaas te word,…
Noord-Korea het Woensdag minstens 17 missiele in die see afgevuur, insluitend een wat Woensdag minder as 60 kilometer van Suid-Korea…
Die rapper Takeoff, die derde lid van die Migos-groep, is dood. Die 28-jarige rapper, wie se regte naam Kirshnik Khari…
“Die Suid-Afrikaanse regering se ‘skandalige’ besluit om die superseiljag van die Russiese oligarg Alexey Mordasjof in Suid-Afrika te laat dok,…
Die uitgebreide gesamentlike ondersoek deur die Valke, Australiese Federale Polisie en Federale Buro vir Ondersoek (FBI) het gelei tot meer…